SARIE

e-pos UIT Cobham, Engeland

Wat doen jy?

Ek is bevoorreg om die rol van vrou, ma en tuisteskepper te kan vervul. My man, Winston, werk vir ’n internasionale farmaseutiese maatskappy in Londen en ons woon al ses jaar hier. Ons het twee seuns, Winston (10) en Oliver (9), wat beteken ek was die afgelope jaar tydens die pandemie ook ’n onderwyseres.

Wat maak Surrey anders as die ander graafskappe?

Surrey bied die beste van twee wêrelde. Dis in die bosrykste streek in Engeland, bekend vir pragtige natuurtonele. Cobham, die dorpie waar ons woon, is gewild onder stappers en rolprentvervaardigers. Tonele uit en is byvoorbeeld hier verfilm. Vir ons as Suid-Afrikaners wat gewoond is aan ruimte, is dit perfek en voel dit ’n bietjie soos “huis” in Engeland. Dis ’n voorreg om ons seuns in so ’n mooi landelike omgewing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
CLARISSE & JEAN CHRISTIAN BERGSMA Makietie in styl
Hul eie vriendefees. Só beskryf Clarisse haar en haar man, Jean Christian, se ongekunstelde, ontspanne troue. Dit was ook super-stylvol. Clarisse, ’n bemarkingsbestuurder en die eienaar van Clarisse Coetzee Marketing & Event Management, en Jean Chris
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu
SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■

Related Books & Audiobooks