SARIE

Greenville, Suid-Carolina

Hoekom Amerika?

Ons het eers oorweeg om Nieu-Seeland toe te emigreer, maar dit het nie uitgewerk nie. Min het ons geweet die Here het ander planne vir ons.

In Suid-Afrika was ek en my man, Philip, bestuurders by ’n kinderhuis op Lephalale (Ellisras), waar ons vrywilligers van reg oor die wêreld ontmoet het. ’n Vrou in een van die spanne van Amerika af het gewerk vir ’n immigrasiemaatskappy en ons het haar ons storie vertel. Ons het Amerika nooit as opsie oorweeg nie, maar van daar af het deure vir ons oopgegaan. Dit was ’n baie lang proses, maar ons is nou reeds drie jaar hier en dit was beslis die wag werd gewees. Philip doen instandhouding by die Grace Church en ek werk by ’n kruidenierswinkel.

Wat maak Amerika uniek?

Hier is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
CLARISSE & JEAN CHRISTIAN BERGSMA Makietie in styl
Hul eie vriendefees. Só beskryf Clarisse haar en haar man, Jean Christian, se ongekunstelde, ontspanne troue. Dit was ook super-stylvol. Clarisse, ’n bemarkingsbestuurder en die eienaar van Clarisse Coetzee Marketing & Event Management, en Jean Chris
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu
SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■

Related