Michélle sê ...
In my straat aan die onderkant van die Bo-Kaap in Kaapstad kry ’n kuierplek oornag ’n oormaaksessie. Ek gaan staan in die middel van die straat om die nuutgeverfde nartjie-oranje mure te bewonder. Die vensterrame skitter wit en aan die een kant rank