Vir SA Sal Sy Die Vrae Bly Vra
“Dit is ’n baie groot rush om ’n geheim oop te krap en uit te vind wat éintlik aangaan. Daardie legkaartbou is ingrypend lekker en vervullend.” Dis hoekom Pauli van Wyk, een van Suid-Afrika se voorste ondersoekende joernaliste, weet dat sy nooit iets