SARIE

e-pos UIT Dar es Salaam Tanzanië

Hoekom Tanzanië?

Sowat ’n jaar terug is ek gewerf as die hoofbestuurder by The Overhang, ’n rustieke boetiekoord sowat een uur twintig minute suid van Dar es Salaam. Met meer as twintig jaar ervaring in die gasvryheidsbedryf raak dit nooit makliker so ver van die huis nie, maar wanneer jy met die opening van die glanstente terugstaan en kyk na al die harde werk, maak dit mos maar altyd sin.

Hoe ervaar jy die mense?

Die plaaslike mense is ongelooflik hoflik, vriendelik en bedagsaam. Jy sal nie sommer iemand raakloop met ’n groot frons nie. Hulle is ook baie familievas en het respek vir ouer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro
SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekende akteurspaar ARMAND AUCAMP & SEAN VAN NOORDWYK Onder ’n ou eikeboom
Intiem, met net dertig van hul hartsmense daar, op ’n grasperk onder koel skadu’s. En op die ou end alles volhoubaar, presies soos hulle dit wou hê. Die akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk, destyds albei in Getroud met Rugby, is verlede De

Related