Sy is die stigter van een van die wêreld se grootste luukseparfuumhuise. ’n Baanbreker met ’n oog vir styl en ’n onblusbare dryfkrag om te skep. Een met die titel CBE (Kommandeur van die Britse Ryk) agter haar naam. Dis dus geen wonder dat die Britse parfumeur Jo Malone dit wéér reggekry het om ’n globale parfuumhandelsmerk te bou nie. Sy noem dit, ’n luuksereeks parfuums, lyfsorgprodukte en kerse geïnspireer deur
DIE KUNS VAN geur
May 05, 2023
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days