SARIE

Omhul IN GEUR

#1 VERLEIDELIKE GOURMAND

In 1992 het die Franse ontwerper Thierry Mugler grense verskuif toe hy die eerste gourmand-parfuum, Angel, met “eetbare” bestanddele soos sjokolade, heuning, spookasem en klapper ontwikkel het. Sedertdien is gourmand-geure een van die geurkategorieë wat in gewildheid die meeste gegroei het, veral onder jonger vroue. En danksy ’n vlaag nuwe gourmand-parfuumbekendstellings was die afgelope twee jaar geen uitsondering nie. “ Gourmand-geure bly gewild omdat kosnote soos vanielje, sjokolade en karamel ’n warm, huislike gevoel ontlok, en herinneringe van ons kinderdae en tyd saam met familie oproep,” sê Liz Ferrett, parfuumkenner van Johannesburg. Dié geure het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue