Huisgenoot

RUIK SOOS SOMER

EN van die somer se lekkerste dinge is om ons klerekas en skoonheidsroetine aan te pas vir die warm dae wat in soel aande oorgaan – en dit sluit jou parfuum in.

Anders as die swaar en speseryagtige parfuums waartoe ons in die kouer maande neig, verwag ons van ons somerparfuum om vars, lig en aanloklik te wees.

Dit kan beteken jy kies een van die gewilde geure van die seisoen, soos lemoenbloeisel, of jy kan ’n eksotiese Oosterse mengsel verruil vir ’n verfrissende pikante geur. Daar is heelwat nuwe parfuums op die mark wat soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers