SARIE

TULUM, taco’s & TORTILLAS

Ons is amper by ons bestemming, kondig die kaptein aan. Soos die vliegtuig daal en die digte wolkmassa in vlieswolke begin verander, sien jy plek-plek groen deur die mis. En dan, skielik, maak die wolke heeltemal oop en dit lyk asof die hele aarde bedek is met ’n juweelgroen kombers. Só ruig is die oerwoud onder jou dat dit moeilik is om te skat hoe hoog jy vlieg of hoe vinnig jy daal, want al wat jy kan sien, is ’n asemrowende soliede massa groen boomtoppe.

Dit is die gesig wat jou begroet onderweg na die aanloopbaan van die Mexikaanse stad Cancún op die Yucatan-skiereiland, bekend vir sy soel Karibiese waters en omringende oerwoud. Maar ook vir Amerikaanse toeriste, partytjies en klubs. Dus is ons eindbestemming eerder Tulum, ’n twee uur lange rit in ’n lugverkoelde bus vanaf die lughawe. Ewe veel oerwoud en see, minder voete en harde musiek.

Die avontuur het begin in Mexikostad, ons vertrekpunt, en ’n uiters aangename verrassing.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba

Related