John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kr...view moreJohn Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die buiteveld, Voetstoots en Op 'n dag, 'n hond.
Miles woon op ’n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.view less