Ebook381 pages5 hours
Klassiek reeks: Kroniek uit die doofpot
By John Miles
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
CNA-prys (1992), M-Net-prys (1992), Helgaard Steyn-prys.
Kroniek uit die doofpot (1991) is die aangrypende en onthutsende verhaal van ’n swart polisieman se soeke na geregtigheid en dis gebaseer op die werklikheid.
Ten spyte van sy armoedige kinderlewe op ’n plaas in die Vrystaat, verwesenlik Tumelo John Moleko sy droom om by die polisie aan te sluit. En uiteindelik kan hy ’n huis en motor vir sy gesin bekostig en in sy eie tuin werk: Dus, die lewe van ’n gewone, eerbare man. Op ’n dag word Tumelo egter onregverdig beskuldig en ’n hou teen sy oor is die begin van doofheid en eindelose mediese probleme. Wanneer hy ’n klag lê teen sy senior kollega, kolonel Van Niekerk, loop hy hom teen ’n muur van korrupsie en rassisme vas. In die nag van 30 November 1987 is polisieman Tumelo in sy huis met sy vrou Busi deur ’n paar oud-kollegas vermoor. Die roman is sober aangebied, maar die leser weet waarop dit onvermydelik afstuur – daarin lê die spanning en tragiek.

Author
John Miles
John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die buiteveld, Voetstoots en Op 'n dag, 'n hond. Miles woon op ’n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.
Read more from John Miles
Liefs nie op straat nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoetstoots: 'n episode Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp 'n dag, 'n hond Rating: 5 out of 5 stars5/5
Related to Klassiek reeks
Related ebooks
Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Reuk van koffie: Rubrieke, blogs en ander geskrifte Rating: 3 out of 5 stars3/5Wit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Heldin uit die vreemde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo was dit: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuiwelskloof Rating: 4 out of 5 stars4/5Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Wraak van die Sabel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Binnekring: Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedfamilie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoöperasiestories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHiervandaan Rating: 5 out of 5 stars5/5Op 'n galop na Buckingham-paleis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondes van die vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDubbelspiraal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5Ongenooide gaste op Keurboslaan #11 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeuns sonder pa's Rating: 5 out of 5 stars5/5Die vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Op die toneel Rating: 4 out of 5 stars4/5Stralerjakkers Rating: 5 out of 5 stars5/5Ek stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOor Grense: 'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Klassiek reeks
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Klassiek reeks - John Miles
BNa book_preview_excerpt.html }DZ嫔6hҒl__ӂєwI
.x0jwvu}U]Yn];x5`\iV&$sΉȬ(lʌ'"S}]nX|Op!vuh]]>Nx_s߿o^嫗Ͽx~|,⿔ū8c(z(~`/j*cQ+<sٕ2uحo1]:.*-]UPmmYŷqކaQ|8A=>}K>ES0m<9nLXMq*sG1^8 V E3_2
zQٗ!Իq
ɅNT/avPq;̵.e8 ˎ/î,wE/c7]YmjMmw?bxQbDxbqF
o(4aw[_>c[s"_3SJM#wͷCqNo$m:s]h&I;rpchbچTh(І l6h
"2նP1VqV_cWŏk[/X(:ve1K1^o#zU,)5jn2h;l]_a:-.Lgh6 3dy\v7!߰
bo0~Q9@ӹ 8L26زngNo)aXZcK;4
!4*y3rEiGa71}+U;Tf
-oxc~.NEpDgn%g59C.4;+i桸i_SǠXMuaG=
*P|}9m8_H=ZVP7b\;vΣmkkzNAjj# ACI6uT/riG]ltw3ێ ?k:ʸ
M#e4#ᦨL
T:xjt7-O3lf8Vnr=.C釧<t}qTC=Q2|
]Sd]'IIdr⡅#|
{̍}Jxt^V18\fCnýe- hDsbH{`܊;N^? i8@紥@nf3is1+XMcJ: