Nuut op die rakke
Jul 23, 2021
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
EK ONTHOU: ’N OUTISTIESE SEUN SE LEWENSREIS
Deur ANTON MÜLLER (Flyleaf, R286*)
Anton Müller op sy fiets is ’n bekende gesig in Stellenbosch se strate, maar meer nog in die dorpsbiblioteek waar hy al langer as 40 jaar werk. Hy is as sy ouers, Bethel en Helen, se eersteling gebore. Anton was “in sy eerste lewensjare ’n soet en oënskynlik normaal aangepaste kind en opvallend slim. Ons pa en ma het hom net een keer ’n ding gewys en hy het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days