Vrouekeur

’n IDEE loop soos ’n SPINNEKOP

Helena Gunter se jongste kortprosabundel, Tweespoor, is as dramateks verwerk. Die toneel-stuk debuteer vanjaar op die Toyota US Woordfees.

Helena sê sy was “meer as uit die veld geslaan”. Kan dit wees? het sy gewonder. “Ek was verheug oor die potensiaal van ’n visuele uitbeelding, het begin droom en gesigte sien, maar nie heeltemal geglo dit gaan werklikheid word nie.”

Dit hét. Die aktrise Inge Crafford-Lazarus het die dramateks geskryf. Sy speel ook in die toneelstuk saam met die bekende Nicole Holm. Nicole is een van Helena se gunstelingaktrises. “Veral as sy met satire werk.”

Juanita Swanepoel is die regisseur.

Tweespoor is Inge se eerste Afrikaanse verwerking vir die verhoog. Sy is as aktrise by die New York-universiteit se Tisch School of the Arts opgelei. Plaaslik is sy tot dusver as verhoogaktrise bekend, onder meer in Pippie Langkous Athol Fugard se en Sam Shepard se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related