Vrouekeur

ONS EENDAG

Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oor die plaveistene skuif. Dit raak groter. Want die grond kom nader. Ek tref die stene en dis nie so seer soos wat ek verwag nie.

Die sand girts onder my voete, die korrels grof en warm teen my sole. Jou hand is koel en lig in myne. Jy swaai jou arm saam met ons treë, asof ons kinders is. Die brander breek en jaag skuimend op ons af. Jy trek my daarheen en ons voete sink in die nat sand weg voor die koue water ons tone bereik. Dit styg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related