Huisgenoot

Duin van drome

EK STAAN in die skadu van die bosse sodat die verkyker se lense nie in die laatson weerkaats nie. Hulle is ongeveer 10 mense wat laggend in ’n halwe kring sit terwyl ’n 2 L-wynbottel die rondte doen. Hulle is jonk, vrolik en bruingebrand.

Die kragtige lense verskuif na die vrou wat so effens eenkant sit. Effens is dalk lig gestel, so ’n hardpraatstem ver. Ek kan net haar gesig se profiel effens sien, wel, die goue hare wat welig en lank om haar skouers hang. Van hier af sou ek reken sy moet ouer as die ander wees. Ek begin skuldig voel en wil net die verkyker wegsit, toe staan sy op en roep na die ander. Hulle moes geantwoord het, want sy draai om en kom in my rigting gestap.

Sy is beeldskoon; ek reken so in haar mid-40’s. Die lang romp wapper vrolik om haar bene,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related