Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘HELP! MY MEISIE SLAAN MY’

Baie mans wat deur vroue aangerand word, swyg daaroor uit skaamte. ’n Gautengse sakeman praat oor sy ontberings om so die stigma te besweer

Ek is so jammer dat jy deur so iets moes gaan. Hou moed, die regte een sal oor jou pad kom. Vir haar wil ek net sê: Ek skaam my vir jou. Hoekom weerhou hy die vrou se naam? Mans moet teen haar gewaarsku word.

AMANDA

Ja, daar is vroue wat hul mans slaan, nes daar mans is wat hul vroue slaan. Dis ook verkeerd om vroue te verdedig wat dit doen. Dit is hoekom mans wat dit oorkom, stilbly, want hulle word óf uitgelag óf daarvoor blameer. Dis hartseer.

SPOOK

Daar is baie vroue wat hul mans Dit is nie net mans wat hul vroue aanrand nie. Dis net dat mans nie sommer daaroor sal praat nie. Baie sterkte, pak die vrou goed. G’n mens moet deur so iets gaan nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related