SARIE

Julle sê ...

ONBREEKBARE BAND MET DIE NATUUR

Baie dankie vir die wonderskone SARIE WOON-tydskrif wat nou op die rakke is. Ek het myself verloor tussen die bladsye met die heerlikste denkbare inhoud: Omhels die natuur.

Ek is een van ’n groepie vroue wat een keer per maand bymekaarkom en sommer net skeppende handwerk doen en kreatiewe idees uitruil. Ek het elkeen van hulle geïnspireer om ’n SARIE WOON te koop en hulle het weer hul vriendinne aangesteek!

Ek is in die oorlogsjare in die dorre Oos-Kaap gebore. As klein kind was daar nie regtig speelgoed nie, daar was nie geld nie en niks wat in die winkels te koop aangebied is nie.

Ons het ure lank buite gespeel, in die natuur, skeppend. Ons het plasies gemaak met huisies wat ons uit stokkies en plankies gebou het, buitegeboue, krale, dolosse vir beeste. Dan het ons weer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related