SARIE

Julle sê ...

DIE NAASTE AAN ‘HUIS’ IS HOLLANDS

’n Staaltjie uit Nederland. Dis koud, beeldskoon en ek vergryp my aan enigiets naastenby bekends in die onbekende.

’n Afrikaanse oudioloog en spraakterapeut van Pretoria in ’n “groot” Europa.

Pretoria is ver van Europa, verder eintlik selfs as die Kaap waar ’n stukkie Europa nog kop uitsteek in nou straatjies en deftige gewelhuise.

Vir nou, is naaste aan “huis” egter Hollands. My vet, maar dis aardig, dit knoop my brein, ek lag onwillekeurig in my mou, ek wonder oor semantiek, fonologie, oor geskiedenis en oor tradisie. Vasbeslote om hierdie “nuwe” taal te bemeester, probeer ek “eg wel” daagliks, maar Afrikaans is net bloot te mooi, te maklik en te lekker. Telkemale kom ek ’n gerespekteerde chirurg, medeterapeut of Jan Rap (en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related