SARIE

Julle sê ...

WAT SOU SY VANDAG SÊ?

So 50 jaar gelede het ek soos ’n indringerplant myself in uitgelese geselskap bevind. My ma het elke nou en dan ’n stapel Sarie Marais-tydskrifte van die wit vrou by wie sy gewerk het vir my huis toe gebring. Dis hoe my liefde vir veral lees en mooi dinge gevorm is.

Dis ook hoe ek leer brei het. Toe ek ontdek ek kan ’n patroon lees, het ek dadelik ’n mus gebrei. Op ’n dag het my ma ’n klomp bêreboekies huis toe gebring. Ek was nog op laerskool, maar ek het die mooiste kanttruitjie uit een van daardie boekies gebrei. Almal was verstom en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related