Michélle sê ...
Verlede maand het Schané Venter, ’n 27-jarige bedryfs- en logistieke bestuurder van Alberton, die Oktober-voorblad haar eie gemaak toe sy 2019 se SARIE Voorbladgesig-wedstryd gewen het. Dit was ’n “Oscar”-aand in die Kaap met Tafelberg en die stad se