SARIE

Onvervulde begeertes en verlore drome

In Soekmekaar (Tafelberg, R270) skryf Dana nie net oor sy grootwordjare nie, maar hy vertel ook van ervarings saam met sy ma en pa, veral sy pa.

Die transkripsie van ’n gesprek wat hy met sy pa gehad het op die aand van 5 Desember 2011, gee hy woord vir woord weer.

In ander verhale vra hy op sy tipiese manier vrae oor Suid-Afrika en almal wat hier woon. Hy wonder oor onvervulde begeertes en verlore drome, oor die betekenis van die lewe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related