Landbouweekblad

‘Grondbesitkwessie nie net een storie’

Hoe stem jou grootwordjare op ’n piesangplaas by Tzaneen ooreen met die verhaal in Die melkweg en die miskruier?

Alles is nie outobiografies nie, maar baie van Sabine se besonderhede stem ooreen met my besonderhede. Ek het ons plaas, Deer Park, in die boek Donkerhoek genoem. Donkerhoek lê presies waar Deer Park gelê het. Aan die oorkant van die rivier is koningin Modjadji, die reënkoningin, wie se troon nou in die hof bestry word. Die Balobedu het in die begin 1800’s uit Zimbabwe gemigreer, en my familie het daar gekom in die laat 1800’s. Ek kon nooit uitvind of Deer Park gekoop is en of dit ’n okkupasieplaas was nie; net soos Donkerhoek. Ons was vier geslagte daar, maar die plaas is nou die Balpedu se eiendom ná ’n geslaagde grondeis. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related