NUWE PROSEDURE VERTRAAG MENOPOUSE
Oct 21, 2019
3 minutes
DEUR LYDIA VAN DER MERWE
Met die eerste aanhoor klink dit na iets waarvoor baie vroue sal spring. En wat dalk die moontlikheid inhou om dieselfde grensverskuiwende effek te hê as die Pil. Daar is die belofte dat jy moederskap miskien met ’n hele paar jaar kan uitstel.
Nouliks het ’n Britse infertiliteitskliniek egter bekend gemaak hy kan met ’n mediese prosedure die menopouse tot twintig jaar uitstel, of daar was ’n teenreaksie. Moet nou nie te opgewonde raak nie, waarsku onder meer die Suid-Afrikaanse menopousevereniging (SAMS). Die koste en risiko’s weeg swaarder as enige moontlike voordele.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days