Jou mooiste bene nóg
Oct 21, 2019
2 minutes
DEUR MONICA PIENAAR
1 HULP MET SPATARE
Skleroterapie en laser word as die mees doeltreffende nie-chirurgiese behandelings vir kleiner spatare beskou, volgens dr. Maureen Allem, stigter en mediese hoof van die estetiese kliniekgroep Skin Renewal. Met skleroterapie word ’n chemiese middel in die oppervlakkige spataar ingespuit. Dit beskadig die aar sodat die bloedvloei onmiddellik stop. Mettertyd krimp die aar en word minder sigbaar. Dit werk die beste vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days