Idees

PLOOI-PARADE

Vir nog skoonheidswenke deur Elsa Krüger, besoek haar blog, mooipraatjies.com.

REVOLUSIONÊRE VELVERNUWING

Herdermalisering (redermalisation in Engels) is ’n nuwe woord vir ’n prosedure wat deur drs. Reza Mia en Elfrieda Fourie van die Anti-Aging Art Medical Aestheticskliniek in Houghton, Johannesburg, na Suid-Afrika gebring is. Die werklik revolusionêre behandeling is die eerste keer in 2011 gebruik en was onlangs die onderwerp van ’n lesing by ’n internasionale konferensie oor teenveroudering.

WAT IS DIT?

Herdermalisering is ’n konsep in teenverouderingsmedisyne wat ’n spesiale inspuittegniek behels. ’n Kombinasie van hialuronsuur (HA) en natriumsuksinaat – die gepatenteerde formule Hyalual – word met naalde diep in die dermis neergelê om drie verouderingsmeganismes van die vel teë te werk:

1 Dehidrasie en die verlies aan volume weens die afnemende vlakke van HA in die vel, wat meer opsigtelike plooie en ander verouderingstekens meebring.

2 ’n Afname in metaboliese aktiwiteit, wat lei tot die stadiger regenerasie van kollageen en elastien in die vel en ’n gepaardgaande verlies aan fermheid en veerkragtigheid.

3 Die opbou van vrye radikale, wat ’n oneweredige velkleur en -tekstuur tot gevolg het omdat die selle en DNS beskadig is.

WAT GEBEUR?

Die dokter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel

Related