Landbou is sexy
Oct 21, 2019
3 minutes
DEUR LYDIA VAN DER MERWE
Jy het al op 15 by Kovsies se kampusradio uitgesaai. ’n Jaar later val jy toe in by OFM, die jongste aanbieder nog by ’n plaaslike kommersiële stasie. Is jy glad met die mond?
In my laaste twee skooljare aan die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ek ’n vroegaandprogram by OFM aangebied. Ná veertien onbeskryflike jare by die radiostasie, waar ek alles – aktualiteit, sport, musiek – uitgesaai het, was ek ses jaar by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days