SARIE

Oos, wes, platteland bes

Willem Pretorius skep nie sy kuns in stilte en afsondering nie.

Die proses begin reeds wanneer hy en sy vrou, Linda, en hul agt kinders in hul kombi die pad vat. Na Timbavati in Mpumalanga. Cintsa aan die Wildekus. Of dalk iewers in KwaZulu-Natal.

’n Week of twee later is die gesin gewoonlik terug by hul huis op Rosendal met genoeg ervarings “vir byna ’n jaar se tuisonderrig”. En Willem met nog stof vir sy kunswerke: foto’s van landskappe, vervalle munisipale swembaddens of straks ’n ou kar by ’n verlate petrolpomp. Hy het permanent “’n honderd foto’s” in sy laai wat hy bly aanvul.

“As ek iets sien wat my emosioneel raak en wat kan werk as verwysing vir ’n skildery, stop ek en neem dit gou af. Die res bly sit, ek laat hulle nie dan uitklim nie,” sê hy. (Op die voorste sitplek langs hom is Kalika, 16. In die middel: Linda, Colijn, 2, en die 5-jarige tweeling, Dahla en Stella. Op die agtersitplek: Lindley, 14, Roux, 12, Beaufort,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related