Nataniël sê ...
Oct 21, 2019
2 minutes
word ek en my huishouding regeer deur paniek. Dis die week voor ’n groot openingsaand, die week wanneer opgewondenheid en ervaring vervang word deur vrees en twyfel. Op ’n tipiese dag hardloop ek en my bestuurder deur ’n groot winkel, ons is op soek na gom, linte, swart lap, iets wat ’n kraag kan regop hou, iets waarmee ’n lampskerm geverf kan word en pleisters vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days