SARIE

ALBERTUS SWANEPOEL ’n Boer in beton

‘Op universiteit al was hy stylvol. En bítter mooi – glansende pikswart hare en ’n pragtige besemsnor. Maar nie snor soos in Snor City se snorre nie, ’n kunswerk. Ons het hom Kwartie genoem, want sy tweede naam is Quartus (sy ma se vierde seun, sien?). En naderhand het dit sommer Kwartels geword. Want hy was immer ’n hartlike, warm en liewe mens. Met die mooiste Pretoria-aksent: boerseun gone très chic. Geweldige harde werker, van altyd. Hy het wragtag die liedjie oor New York waar gemaak: If you can make it there, you’ll make it anywhere. Ek kon nooit Albertus se liefde vir die Wildtuin met sy stylvolheid kleinkry nie. Maar eintlik is dit presies wie hy is – geanker en aards, met ’n elegante kern. Ek onthou hoe hy op ’n keer teedoeke uit Skukuza teruggebring en die mooiste hemde daarvan gemaak het.
Karin Brynard, bekroonde skrywer

Daar is nie veel aan die ou gebou in 30th Street, in Manhattan se kleredistrik, wat die verbeelding prikkel nie. Een artikel vergelyk dit met ’n voorstedelike polisiekantoor. Tot jy die klanke van opera- of klassieke musiek vanuit die tweede verdieping hoor tuimel.

Hoede-entrepreneur Albertus Swanepoel se ateljee is ’n Alibabagrot van klank en kleur – hoedblokke, materiaal, linte, garetolle oral . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
34 Knooptrui Vir Kleintjies
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM STEKE TE VERMINDER – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA LAGOM (47% merino extrafine, 40% cotton, 13% polyamide): –a) 2 –b) 2 –c) 2 –d) 2 –e) 3 balls col. 109Knitting needles: 4,5 mm 5 b
SARIE3 min read
16 Rolhalstrui Met Kabels
SIEN LES 7 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N KABEL TE BREI – LEES BL. 45 –a) S –b) M –c) L –d) XLFinished measurement:Chest: –a) 106 cm –b) 116 cm –c) 126 cm –d) 136 cmLength: –a) 67 cm –b) 68 cm –c) 69 cm –d) 70 cm KATIA BULKY TWEED (80% acrylic, 15
SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME

Related