![f008-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/7tr9mfn7r4b70n43/images/fileN6X39LYP.jpg)
#GelukSARIE!
SARIE vier op 6 Julie haar 74ste verjaardag
Die rooi tapyt bly ’n fassinerende affêre.
Ek wonder altyd hoe fel die mededinging tussen die bewandelaars moet wees. Wie’s maerder, jonger (hoewel, met Botox en vullers is almal deesdae ewe jonk . . .), wie’s meer, wie word deur watter modehuis geklee en wie se juwele skitter die