LUUKS
Oct 21, 2019
2 minutes
DEUR AMARIA CARSTENS &
SUANNÉ MULDER
Jou liggaam en vel vernuwe hulself snags wanneer jy slaap. Maar net soos ons natuurlike bioritmes ontwrig word deur die blou lig van ons digitale skerms, so raak jou velselle ook uit sinchronisasie met mekaar. Dit vertraag die natuurlike herstelproses en jou vel begin voortydig verouder. Die blou lig kan ook donker vlekke veroorsaak. Payot se Blue
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days