SARIE

Soekmekaar

VLYTIGE VINGERS (VIR WILLEM PRETORIUS)

Tuisnywerhede is nou anders as toe jy nog vir Vlytige Vingers gebak het, Ouma. Vlytige Vingers in die middedorp wat nou ’n China shop is.

Die meeste tuisnywerhede kry jy nou in inkopiesentrums. Ek was vanoggend weer in een, op soek na ’n goeie ou souttert. Met Weense worsies in. Nie souttert op die rak nie, Ouma. Net quiche. Jy kry ook nie altyd meer ’n skon in ’n tuisnywerheid nie, Ouma – ’n doodgewone, Christeliknasionale skon, met botter op, en ’n dik laag appelkooskonfyt en gerasperde kaas. Dis nou net muffins. Dadelmuffins. Wortelmuffins. Muffinmuffins.

Soms sukkel jy selfs om boerbeskuit in ’n tuisnywerheid te kry, Ouma. Gewone boerbeskuit, van daardies wat sommer gou-gou in stukke breek wanneer jy dit in die koffie doop. Het glo stysel en te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related