Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE GROOT KLEINTJIE

Huisgenoot het die land se groete aan Mannetjies Roux oorgedra, en die legendariese Bok (84) het raad vir Siya-hulle in Frankryk gehad

Goeiedag my spanmaat van die 1950’s van Boishaai, saam in die reën gespeel by Bishops en ander Kaapse skole. Agter op die lorrie met houtbankies na wedstryde gery. Albei net duskant 85, maar ons lyk nog goed!

KLAAS

Die beste senter wat dié wêreld nog gesien het! Ek was daar met daai drie in 1962 teen die Britse Leeus. Ek en Jurie Greef en Paul Fouché het hom ná die toets van die veld gedra. Wat ’n groot voorreg – sal dit vir ewig onthou.

FLIP

Yster! As hy kwaad was vir die ref se beslissing, gaan sit hy op die bal sodat die game nie kan voortgaan nie. LOL, sal dit nooit vergeet nie. Sal maar eerder nie vertel van sy waaghalsige lugmagdinge nie. Een van ons bestes!

ANDRÉ

Jare terug. Sout van die aarde, opreg en net mense. , soos die Ingelse seg. Hulle is rolmodelle in alles! Natuurlik rugby ook.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related