Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 HOEKOM SKEI SO BAIE NÁ DIE INPERKING?

In Hierdie Lewe van 29 April gesels ’n egskeidingsprokureur, Bertus Preller, oor die rekordgetal egskeidings in die land en wat hy oor huwelike geleer het

Dis gewoon ongesond vir paartjies in enige verhouding om maande lank 24/7 in mekaar se gesig vas te kyk. Ons het almal tyd weg van mekaar nodig, al is dit net die paar uur wat ons elke dag by die werk is.

ZUBAYDA

Ek geniet dit vreeslik om my man by my te hê. Ons is deur die inperking sonder enige rusies en is net liewer vir mekaar. Ek werk van die huis af, manlief werk nou tot eenuur smiddags, en dis heerlik wanneer hy tuiskom.

CINDY

Moet nou asseblief nie vir covid die skuld gee omdat jou huwelik verbrokkel nie. Dit was sekerlik klaar verby. Hulle het net verder op mekaar se senuwees gewerk. Dis al. Beëindig dit dan. Die liefde is ’n snaakse ding.

RONELLE

Skielik is niks meer normaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related