Huisgenoot

GESELS SAAM MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘SOMS RAAK ’N MENS BAIE HARTSEER’

Die akteur Hennie Jacobs het sy gesin ’n jaar laas gesien omdat hy nou in Nieu-Seeland woon en sy vrou en dogters weens die pandemie in Pretoria gestrand is

Ja, dieselfde het met ons gebeur. My man is nie bekend nie, so ons sien nie opskrifte daaroor nie. Dit gebeur met baie mense. Daar’s oral kinders in SA sonder ’n ouer.

TAMMY

Ja, dieselfde het met ons gebeur. My man is nie bekend nie, so ons sien nie opskrifte daaroor nie. Dit gebeur met baie mense. Daar’s oral kinders in SA sonder ’n ouer.

TAMMY

Ons ouens in die kunste moes ongelooflike opofferings maak, en steeds maak. Ons moes die onbekende betree. Een van die dae is ons gevestig in ons nuwe normaal.

DELYCIA

Ek en my twee kinders sal op 2 Maart ’n jaar van my man geskei wees. Dis glad nie maklik nie. Ons wil net vir ons kinders ’n beter en veiliger toekoms gee.

WANDA

Ons het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related