Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 SA SE ROSENKOWITZ-SESLING IS 46

Die oudste oorlewende sesling ter wêreld, wat in 1974 in Kaapstad gebore is, is nou in hul middeljare en elkeen doenig met hul eie lewe

Ek en een van hulle het lekker gesels by die KFC op Robertson. Ek het ook een jaar ál ses by die Walvisfees op Hermanus raakgeloop. Dis die lieflikste mense. LORELLE

My dogter is op dieselfde dag as hulle gebore. Terwyl ek in kraam was, het die suster ingekom en gesê die sesling is gebore – drie dogters en drie seuns! CHARLOTTE

Ek het destyds vir die Poskantoor gewerk toe die ses gebore is. Op dié dag het die gelukwensingstelegramme die een ná die ander deurgegaan. Daar was baie. ADRI

Hul pa het ’n klereonderneming My baas se plek was twee kantore van sy winkel af. Ek’t gereeld die sesling daar gesien toe hulle nog klein was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related