Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 GOEIE WENSE VIR GROENER WEIVELD

Die aktrise Quinne Brown Huffman, oftewel Connie in 7de Laan, verlaat Hillside en Suid-Afrika om terug te trek Amerika toe

Voorspoed! Dit is nie altyd maklik nie, maar dit is beslis die moeite werd. Ons is so dankbaar om hier in Nieu-Seeland te kan bly. Vir ons kind was die gras vir seker groener aan hierdie kant.

DEUNE

Ek is bly vir haar. Die skrywers het haar karakter nie ’n guns bewys met die storielyn nie. Die karakter het regtig irriterend begin raak. Maar sy doen nou die regte ding vir haar en haar gesin.

CARINA

Quinne was 10 jaar daar en het toe na Suid-Afrika teruggekeer. Nou is sy weer Amerika toe. Baie sterkte vir jou. Geniet elke oomblik daar anderkant en bly altyd die pragtige mens wat jy is.

AMANDA

. Mooi bly daar in die verre Amerika en baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related Books & Audiobooks