Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 HULLE STEUN HOM, TEN SPYTE VAN ÁLLES

Baie mense het Werner de Jager die rug toegekeer, maar ’n ma en dogter, voorheen huisvriende van die egpaar, staan hom by en besoek hom selfs in die tronk

Dit is goed daar is nog mense met goeie harte. Nêrens sê dit die vroue sê Werner is onskuldig nie. Dit beteken net die vroue weet dat almal sondig en hulle laat die hof toe om hom te oordeel.

SUANET

Daai twee mooie dogtertjies kry die seerste. Wat ’n pragtige mamma wat hulle sal onthou. Hulle sal nooit weer ’n mamma soos sy kry nie.

FERCIA

Wat is die moontlikheid dat hul oupa en ouma aan moederskant dalk hul van kan verander terwyl hulle nog jonk is? Die samelewing is wreed. Kinders hoor hul ouers praat en dan sê hulle dieselfde dinge by die skool. Kinders kan regtig baie wreed wees! Die grootste slagoffers in hierdie hele

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related