Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE LIEF EN LEED VAN ’N SKOPKONING

Alles kon so anders uitgedraai het, blyk dit uit ’n nuwe boek oor Derick Hougaard se lewe. Die boek bekyk die rugby-ikoon se opgang en sy val

Hy gaan oor al sy struikelblokke kom. Wees sterk, Derick. Jy was my held. Jy’t goeie mense wat agter jou staan. Meer steun en minder afkraak sal jou laat uitstyg. Enige mens verdien ’n tweede kans. Dis nou joune.

MALINDA

Dis al 20 jaar. Honderde ander Bokke het suksesvol met hul lewe aangegaan ná rugby. Hy moes lankal ’n ander lewe gebou het. Almal maak foute, maar moenie in die media sanik en dan wil huil as mense menings vorm nie.

LOUISA

Mense praat so maklik. Was jy al ooit op die punt waar selfmoord na al uitweg lyk? Indien nie, moenie oordeel nie. Wees daardie vriend wat gebel kan word, wat bereid is om met die drama te deal en wat ander motiveer.

SUSAN

Hy het sy bes op die rugbyveld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related