Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 WEWENAARS DEEL HUL SMART

Weduwees het al ’n beurt gehad. Onlangs het ook wewenaars hul harte oopgemaak oor hierdie moeilike alleenreis in ons rubriek “Vra vir Irma”

Ek is nou al amper drie jaar ’n wewenaar en steeds alleen. Dit voel vir my ek verkul my oorlede vrou as ek met ander vriendinne op Facebook praat. So, ek voel ek wil maar liewer alleen wees, en ek is steeds gelukkig.

JAN

Jan, dit neem ’n ruk om aan te pas. Maar jy weet darem sekerlik in jou hart jy verkul haar nie regtig nie. En ’n mens mag sekerlik tog weer liefhê. Baie sterkte vir jou en almal wat al ’n geliefde verloor het

RIA

Ek weet dis veral vir mans moeilik om alleen aan te gaan. Maar in ons eie vriendekring het ek gesien dis gevaarlik om te gou weer te trou. Maak eers seker! Daar is soms jóú kinders, háár kinders… Maklik is dit nie.

HANNETJIE

Ek is al self al nege jaar lank ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related