Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 WITTEBROOD WORD NOU ‘BABYMOON’

Dit sou boer Niel en Chereze se langverwagte wittebrood wees nadat hulle in Januarie getrou het; nou vier hulle sommer ook hul eersteling wat op pad is

Enjoy! Ek het lank laas in my lewe so ’n perfekte paartjie gesien, uitgeknip vir mekaar! Julle twee is gemaak vir mekaar en gaan die pragtigste swartkopkinders kry. Julle is stunning en bedoel om saam te wees.

MARENA

“Babymoon”… nou het ek als gehoor. Party mense trou as hulle ouer is en worry nie oor wittebroodvakansies nie. Ek het my kind op 35 gehad en my glad nie bekommer oor trou of wittebrood hou nie. Maar geniet dit.

LINDA

Geniet dit gate uit; binnekort begin die pajamadril! Dan is dit 25 jaar van uithaal en wys wat voorlê.

ANETTE

Julle is so ’n mooi paartjie. Ek kan nie wag om die baba te sien nie.

STELLA

Kan nie wag vir die pragtige swartkopbaba met albei ouers se mooi en aansteeklike glimlag en pragtige maniere nie. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related