Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS LEER ’N HELE NUWE MENSIE KEN’

Ashlea en Paul Myson was in ekstase toe hul dogtertjie, Stella, op ses jaar oud danksy ’n operasie aan haar larinks haar eerste woord sê

Sy’s pragtig! My nefie is outisties. Sy pa het laat begin praat, so hulle het aangeneem my nefie sal ook. Later het hulle besef iets anders skort. Vandag praat hy vlot Engels (in ’n Afrikaanse huis) en is hy verskriklik slim in wiskunde. Sterkte.

YOLANDI

Ons bid en wag nou amper vyf jaar dat ons seun sal praat. Iets wat ’n mens as so vanselfsprekend aanvaar. Min mense verstaan die eensaamheid, hartseer en stres op die ouer en kind. Elke kind verdien hul plekkie in die son.

LENÉ

Ek is ’n mamma nes jy, en my seuntjie is in presies dieselfde situasie as jou kind.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related