Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 EK’S ’N MA EN VROU; 1 EK KRY OOK SEER’

7de Laan se Ingrid Paulus verbreek haar stilswye oor die pyn wat aanlyn boelies se kwetsende opmerkings haar aangedoen het

Ingrid, jy is ’n baie goeie aktrise. Dis iets waarvan die “volmaaktes” met hul vieslike kommentare net kan droom. Dalk het hulle nie kinders nie. Bly wie jy is. ELSA

Sommige het altyd ’n probleem met ander. En hulle verstaan nie dat sepieakteurs net rolle vertolk nie. Die akteurs skryf nie die draaiboek nie. Dis net hul werk. MARGARET

Moenie toelaat dat die boelies jou negatief maak nie. Dis hul probleem. Hulle weet nie van beter nie. Daar is baie mense wat nie so is nie. Bly positief en glo in jouself. RENE

Die mense wat so lelik is, het niks in die lewe bereik nie; hulle is net jaloers op jou. Jy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related