Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK IS SO VERHEUG’ SÊ SUZETTE BARNARD

Haar dogter se vermeende moordenaar, Jurgen Vanderkeere, het hom aan die polisie oorgegee. Hy is destyds aangekla, maar het gevlug terwyl hy op borgtog was.

Ons het na Suzette gekyk op Huisgenoot: Ware lewensdramas. Sy’t gesê hoe sy sukkel om met haar lewe aan te gaan omdat hy nog nie gevang is nie. So bly vir haar.
ANNALIE

Ja, dis goed dat hy nou agter tralies is en verhoor sal word. Maar die hofsaak sal ’n nuwe hel wees vir die ma om deur te maak. Mag God haar bystaan.
ALLETTA

Hoekom het hy so lank gewag voor hy hom oorgegee het? Het sy gewete hom nou eers begin pla? Maar die gesegde lui mos: Die wiel draai stadig maar seker.
ANSIE

Die polisie Hy was uit op borgtog, maar het nie vir die verhoor opgedaag nie. ’n Mens wonder hoeveel moeite gedoen is om hom daarna te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related