Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ONS WIL MET OOGGETUIE PRAAT’

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Onderwysers wil nog getuienis aanhoor voor hulle die ondersoek na beweerde seksuele wangedrag teen ’n onderwyseres afhandel

Dit gaan nie oor wat gebeur het nie; dit gaan oor die media wat aanhou en aanhou. Sy en haar familie is genoeg gestraf; ons almal het voete van klei. AMOR

Dieselfde stappe moet gedoen word teen ’n vrou wat met studente lol as teen ’n man. Deur watter trauma het die seuns nie dalk gegaan nie. Verkeerd is verkeerd. DEIDRÉ

Ek weet seuns weet wat hulle doen op daardie ouderdom. Maar die volwasse gesagsfiguur moet weet dit is verkeerd en moet verantwoordelik optree. HETTA

Sy is ’n volwassene! As die bewerings waar is, is sy die skuldige. Al was die seuns dalk gewillig, het sy die Wet op Seksuele Misdrywe met minderjariges oortree. ELMA

2 Britse vrou se folterende maagpyn toe die hele tyd ’n tweede baarmoeder

Ek het ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma

Related