Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘SEKS IS NIE TABOE’

Dit moenie verbode wees om uit die slaapkamer te praat nie, sê past. Timothy Kieswetter. Seks is immers deel van jou en jou vrou se identiteit. Wat dink jy?

n Pastoor behoort ’n voorbeeld te stel vir Christen-mense. Hy behoort dié wat afgedwaal het weer by Jesus uit te bring en nie sy seks met ander te bespreek nie. Dis nie hoe ’n kind van God optree nie. Dis ’n skande.

ELSA

Ons het mos lankal Calvinisme doodgemaak. Dis dié “agter die hand praat”-houding wat dit weer terugbring. Ons tieners wíl oor seks praat. Gooi engheid by die venster uit. Dan het ons dalk minder tienerswangerskappe.

NAOMI

As ek die kommentaar so lees, verstaan ek wat die getroude mans in my inbox doen. Seks is mooi, lekker en gesond! Hou jou man gelukkig en hy sal die wêreld vir jou vermag. Dankie vir mense soos hierdie pastoor.

MERCIA

My ma het altyd gesê jy praat nie uit die slaapkamer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related