Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 GLANSPAARTJIE WEER LIEFIES NÁ DRAMA

Dit het gebrom oor bewerings dat die rugbyspeler Jacques Potgieter rondloer, maar in aanlyn plasings lyk hy en sy vrou, Angelique, weer smoorverlief

Maak nie saak wat nie: Hulle het besluit om hul huwelik te laat werk. Deesdae is dit te maklik om net aantebeweeg. Huwelike is harde werk; dis nie net vir opgee as dinge moeilik raak nie.

CORNÉ

Wat my pla, en ek praat nie van dié twee nie: Baie mense probeer so ’n front voorhou dat hulle gelukkig is, maar dan bars die borrel. Ons ken die lewe; dis nie elke dag maanskyn en rose nie.

ANSIE

Ek het dit mos so geroep! Daardie Instagram-“hack” en al sy foto’s wat so skielik verwyder is van al haar profiele af … Girl! Maar dankie tog. Eindelik iets anders as die Van Jaarsvelds!

CHARNÉ

jy as vrou is nie. As jou man oor die draad wil spring, dan sal hy dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related