Huisgenoot

GESELS SAAM

1 NIKS SAL MY VREUGDE DEMP NIE’

Sy is voorbereid op veroordeling, vertel die Christelike motiveringspreker Gretha Wiid oor haar dogter wat ’n enkelma geword het

Wat ’n voorreg om ’n nuwe lewe in jou huis en lewe te hê. Dit maak nie saak wat die omstandighede is nie. Jou dogter het ouers wat vir haar omgee en vir haar lief is.

JUDITH

Ons kleindogter staan vir niemand terug omdat haar ma ’n enkelouer is nie. Elkeen kan besluit hoe en wanneer hulle kinders wil hê. Ons lewe in die 21ste eeu.

LIDA

Ek hoop jy besef nou hoe dit voel om geoordeel te word. Ek wens die ma en kleinding gesondheid toe, al sit ek en jy nie langs dieselfde vuur nie.

LOURENS

Ek is op ’n keer deur Gretha aangespreek by ’n vrouetee omdat ek besig was om te skei. Haar boek het net my wonde vererger. Ek het vergewe en haar die rug gekeer.

ANNETTE

Kaapstad se Sean Davison tweede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related