Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 GESOUTE AANKLAER VIR DICKASON-VERHOOR

Die Nieu-Seelander Andrew McCrae, wat die saak teen Lauren Dickason lei ná die dood van haar drie dogters in 2021 in Timaru, is ervare in strafsake

Dit bly hartverskeurend. Dis maklik om klippe te gooi. ’n Mens neem soms verkeerde besluite. Ongelukkig het dit soms ernstige gevolge. Hartseer gevolge waarmee dié twee ouers nou elke dag sal moet saamleef.

NICOLENE

Laat ons wat begrip het vir mense met major depressie, en haar omstandighede, vir haar bid. Geen mens sal my oortuig dat sy in ’n normale (toerekeningsvatbare) geestestoestand was toe sy dit gedoen het nie.

ENA

Mense floreer op haar swaarkry. Wie ken haar hart, wie weet wat sy ervaar het of wat die omstandighede was? Ek en jy het geen reg om te oordeel nie. God alleen kan oordeel en daarom sal die gereg sy pad moet stap.

RIA

Dit breek my hart om te sien hoe mense kinders verniel en doodmaak. Dit maak my ongelowig. God

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related