Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MA IS IN HEGTENIS NÁ KINDERS SE DOOD

Graham Dickason het op die lyke van sy drie dogtertjies afgekom en sy vrou, Lauren, word aangekla van hul moord

Ons bid aanmekaar vir dr. Graham Dickason daar in Nieu-Seeland. Hy is die beste dokter wat ek ken. Hy het soveel omgee en sagtheid in hom vir sy pasiënte. Wat ’n voorreg om hom eens te kon ontmoet en deur hom behandel te word.

MARIKA

Ek hou albei ouers en families in my gebede. Ek kan nie ’n oordeel vel nie, want ek weet nie wat in die ma se gemoed aangegaan het nie. Ek weet wel daar is geen groter liefde as dié van ’n moeder s’n nie. Iets het verskriklik skeefgeloop.

VALERY

Net daardie mamma sal weet hoekom en wat deur haar kop gegaan het. Dit kan nie maklik vir haar of die pappa wees nie. Ek bid vir vertroosting vir daardie pappa en dat Jesus hulle in hierdie moeilike tyd sal dra.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related